Dis BAIE, BAIE mooi! En 'n GROOT verskeidenheid! Die ontwerpe en kleure is vriendelik en interessant. Lig en bly! Die beskrywing van die oorsprong en betekenis maak dit meer spesiaal en uniek. Enigiemand met enige van die artikels in sy/haar huis sal baie vreugde daaruit put.
Dis BAIE, BAIE mooi! En 'n GROOT verskeidenheid!
ReplyDeleteDie ontwerpe en kleure is vriendelik en interessant. Lig en bly!
Die beskrywing van die oorsprong en betekenis maak dit meer spesiaal en uniek.
Enigiemand met enige van die artikels in sy/haar huis sal baie vreugde daaruit put.